Published On Apr 26, 2024
Prof. Renata Schoeman, hoof van Gesondheidsleierskap aan die Stellenbosch Bestuurskool, kuier saam om ons meer te vertel van 'n onlangse studie wat gedoen is wat bevind het dat Suid-Afrikaners die meeste tyd agter skerms spandeer. Ons gesels oor wat dit beteken en hoe gesonde skermtyd lyk.
#diegrootontbyt
#Screentime
#Doomscroling
show more