Wim Hof Metode Begeleide Asemhaling vir Beginners (3 Rondtes stadige tempo)
Wim Hof Wim Hof
2.71M subscribers
27,862 views
0

 Published On Feb 17, 2023

Dit is 'n stadiger tempo Wim Hof Metode asemhalingsoefening wat begin met 'n 30 sekondes lange asem ophou en op bou tot 'n 90 sekondes lange asem ophou. Dit is geskik vir beginners of enige iemand wat verkies om meer sagte begeleiding te hê.

!! Moenie die asemhalings-oefeninge doen in 'n swembad, voor jy onder water gaan, in die stort of wanneer jy n voertuig bestuur nie. Oefen altyd terwyl jy sit of lê in 'n veilige omgewing !!

Veiligheid: Lees oor 'Shallow Water Blackout':
https://www.wimhofmethod.com/what-is-...

Hierdie Asemhaling Borrel is 'n audio-visuele gids wat jou help om ritme en tempo te handhaaf gedurende jou asemhaling sessies. Kyk eenvoudig na die borrel soos wat dit uitsit en kontrak, en volg met jou asemhaling. Die betowerende agtergrondklanke sal jou help om jou omgewing te ignoreer, sodat jy slegs op jou asemhaling kan focus.

=====

Wil jy meer ontdek en leer oor die Wim Hof Metode?

SLUIT AAN BY DIE GRATIS MINI-KLAS:
https://www.wimhofmethod.com/free-min...

LAAI DIE GRATIS MOBIELE APP AF:
https://www.wimhofmethod.com/wim-hof-...

BESOEK DIE WEBWERF:
https://www.wimhofmethod.com/

TREE IN KONTAK MET WIM:
YouTube: https://www.youtube.com/subscription_...
Facebook:   / icemanwimhof  
Instagram:   / iceman_hof  
Twitter:   / iceman_hof  

WIM HOF METODE AANLYN KURSUSSE:
https://www.wimhofmethod.com/elearning

VIR WERKSWINKELS/SEMINAAR/REISE:
https://www.wimhofmethod.com/activities

VRAE OOR DIE WIM HOF METODE?
https://wimhofmethod.com/faq

=====
ABOUT WIM HOF
=====

“Die Ysman” Wim Hof is 'n Nederlandse atleet en meervoudige Guiness Wêreldrekordhouer wat bekend staan vir sy vermoë om ekstreme koue te weerstaan en sy buitengewone prestasies.

Wim glo dat ELKEEN in staat is om dieselfde buitengewone dinge te doen wat sy liggaam hom toelaat om te doen. Dit is hoekom hy die Wim Hof Metode ontwikkel het - 'n kombinasie van asemhalingsoefeninge, koueterapie en toewyding - om JOU die gereedskap te gee om beheer oor jou liggaam te neem.

Hy is op 'n missie om die potensiële gesondheidsvoordele van sy metode te deel, en werk saam met wetenskaplikes regoor die wêreld om te bewys dat sy tegnieke werk.

Ontdek meer by wimhofmethod.com

show more

Share/Embed